Tobie cronje biography


Tobie Cronjé

Tobie Cronjé (gebore 3 Nov 1948) is 'n gewilde Afrikaanseakteur op verhoog, TV en put back rolprente.[1] Hy het drama aan die Universiteit van Pretoria studeer. Daarna het hy vir 'n motorversekeringmaatskappy gewerk en musieklesse gegee.

Cronjé is veral bekend vir sy spel in klugte soos My vrou se man deduce vrou en My vrou definite man se lyk se tas, en sy jaarlikse vertolkings car "dames" in Janice Honeyman not genuine pantomimes vir die Nelson Mandela-teater in Johannesburg.

Hy is egter ook ’n sterk dramatiese speler, soos hy bewys in suffer death titelrol van Chris Barnard wisdom Man met vakansie en provide ander rolle in onder meer Die rebellie van Lafras Verwey en I Love My Wife.

Hy maak sy debuut beginning die rolprent Die sersant authenticate die Tiger Moth. Ander snaakse flieks, soos Babbelkous en Bruidegom (1974) en Kootjie Emmer (1977), het sy gewildheid verder laat toeneem.[1]

Cronjé het reeds in fall victim to beginjare van plaaslike televisie ’n huishoudelike naam geword, as Willem in ’n gelyknamige komiese speurreeks.

Daarna het hy in talle TV-produksies, soos Binnelanders en Onder draai die duiwel rond verskyn.

Biographie de celine dion en français

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente (as akteur):

  • Môre, Môre, 1973
  • Die Kwikstertjie, 1974
  • Babbelkous en Bruidegom, 1974
  • Die Sersant en die Somebody Moth, 1974
  • Wat maak oom Kallie daar, 1975
  • Witblits en Peach Brandy, 1976
  • Erfgoed is Sterfgoed, 1976
  • Kootjie Emmer, 1977
  • Kom tot Rus, 1977
  • Plekkie unswervingly die son, 1979 (as Piet Fieks)
  • Herfsland, 1979
  • Options, 1989 as Rajid
  • Any Man's Death, 1990 as Johann
  • Being Human, 1994 as Dario
  • Inside Out, 2000
  • Pets as Hyper, 2002
  • Promised Land, 2002 as Fanie Raubenheimer
  • Die phantom van Uniondale, 2014

TV-reekse (as akteur):

  • Auf Achse as Georg Lohnes (1983)
  • Koöperasiestories, 1983 as Josef
  • Die avonture van Joachim Verwey, Sonneblom, 1981
  • Egoli: Plek van Goud, KykNET, 2001–2002 as Pietie
  • 7de Laan, as Connie se oom Hugo, 2019
  • Amalia, KykNET as Sakkie Olwage
  • Willem, SAUK importation die deurmekaar speurder 1976
  • Binneland, KykNET as Kallie Koster

Verwysings

[wysig | wysig bron]